DIE GESKIEDENIS EN ROL VAN PERSORGANE IN DIE POLITIEKE EN EKONOMIESE MOBILISASIE VAN DIE GEORGANISEERDE ARBEIDERBEWEGING IN SUID-AFRIKA, 1908 - 1924 deur Wessel Pretorius Visser Proefskrif ingelewer vir die graad Doktor in die Wysbegeerte (Geskiedenis) aan die Universiteit van 8tellenbosch Promotor: Prof D.J. (Diko)van Zyl Maart 2001