Dissipelskap as 'n bedieningsmodel vir gemeentebou aan die dooplidmate (13 tot 18 jaar) in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Karel Petrus Steyn 12975575 Skripsie voorgele vir gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad Magister Theologiae in Pastoraal aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus. Studieleier Prof. B.J. de Klerk November 2010