463 Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Jaargang 60 No. 2: Junie 2020 doi.10.17159/2224-7912/2020/v60n2a14 Datums: Ontvang: 2020-02-15 Goedgekeur: 2020-04-10 Gepubliseer: Junie 2020 ’n Herbesoek aan NP van Wyk Louw se Die pluimsaad waai ver of Bitter begin NP van Wyk Louw’s Die pluimsaad waai ver, of Bitter begin revisited Marisa Keuris Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap Fakulteit Geesteswetenskappe Universiteit van Suid-Afrika Pretoria Suid-Afrika E-pos: keurim@unisa.ac.za Marisa Keuris is professor in Algemene Literatuurwetenskap in die Departement Afri- kaans en Algemene Literatuurwetenskap aan die Universiteit van Suid-Afrika. Haar navorsing is sedert haar doktorale studie, Dramateorie vandag: die bydrae van die drama- en teater- semiotiek (1988) gefokus op kontemporêre drama- en teaterstudies. In 1996 publiseer sy Die dramateks: ’n Handleiding (ook in Engels uit- gegee deur Van Schaik Uitgewers), wat daarna ook in Noord-Sotho, isiZulu en isiXhosa vertaal en uitgegee is. Sy het in beide Afrikaans en Engels gepubliseer oor die werke van bekende Suid-Afrikaanse dramaturge (onder andere, Reza de Wet, Yaël Farber, Pieter Fourie, Athol Fugard, Harry Kalmer, Deon Opperman, Adam Small, Janet Suzman). Sy is, saam met Temple Haupt- feisch, mederedakteur van Reza de Wet: Die dramaturg as dromer – ’n Huldiging (deel van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se huldigingsreeks vir Hertzogpryswen- ners) wat in 2020 deur Protea Boekhuis gepu- bliseer is. Marisa Keuris is professor of Theory of Literature in the Department of Afrikaans and Theory of Literature, University of South Africa. Since the completion of her doctoral thesis, Dramateorie vandag: die bydrae van die drama- en teatersemiotiek [Drama theory today: the contribution of drama and theatre semiotics] in 1988, her research focus has been on contempo- rary drama and theatre studies. In 1996 she published The play: a manual (published in Afrikaans and English by Van Schaik Publishers), which was subsequently also translated and published in Northern Sotho, isiZulu and isiXhosa. She has published in both Afrikaans and English on the work of well-known South African playwrights (inter alia Reza de Wet, Yaël Farber, Pieter Fourie, Athol Fugard, Harry Kalmer, Deon Opperman, Adam Small, Janet Suzman). She is co-editor, with Temple Haupt- feisch, of Reza de Wet: Die dramaturg as dromer – ’n Huldiging (part of a series on Hertzog prize winners commissioned by the South African Academy for Science and Arts), published in 2020 by Protea Boekhuis. Marisa Keuris